Saturday, September 19, 2009

Bye-bye birdie...


Dis 'n baie hartseer dag! Ons liewe Pappa het vandag vertrek na Suid-Afrika vir 'n twee weke kuier by sy familie. Ons was al 5 uur vanoggend op die lughawe. Ek en die meisiekinders het lang krokkodil trane gehuil. Ons mis jou Dadda! Kom gou terug. O ja, moenie vergeet om vir ons ietsie spesiaals saam te bring nie! Anders stuur ons jou terug....

No comments:

Post a Comment